Landbouweekblad

Wekroep oor krag

As daar nou een mens is in wie se skoene Manie nie wil staan nie, is dit dié van André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, wat voortdurend die slae moet verduur oor beurtkrag.

Almal hou Eskom verantwoordelik vir die gemors waarin die land hom bevind, maar toe De Ruyter die anderdag uitgevaar het oor die regering se gesloer om nuwe opwekkingsvermoë toe te laat, het dit Manie twee keer laat dink.

Hy het daarop gewys dat daar sedert 2014 nog geen nuwe kragprojekte voltooi is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter