Landbouweekblad

DUISTERNIS OOR BEURTKRAG

MANIE sien sy vriend Wandile Sihlobo, hoofekonoom by die landbousakekamer Agbiz, het homself die toorn van ’n klomp Twitter-volgelinge op die hals gehaal met sy optimistiese siening van Suid-Afrika se landbousektor.

Iemand het getweet dat Suid-Afrika oor vyf jaar voedseltekorte gaan ondervind en dat jong mense hulle tot boerdery moet wend om selfvoorsienend te kan raak. Sihlobo het geantwoord dat daar tans geen bewyse vir ’n voedseltekort oor vyf jaar is nie. Onmiddellik het ’n klomp mense, wat met reg swartgallig is oor die huidige probleme

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding