Landbouweekblad

BEURTKRAG – ’N DONKER PRENTJIE

As Manie so na die statistieke oor beurtkrag kyk, skilder dit ’n donker prentjie en boere se pleidooi dat daar voorsiening gemaak moet word vir ’n spesiale besproeiingskedule ter wille van voedselsekerheid moenie ligtelik opgeneem word nie.

Op 29 Desember het Media24 ’n klompie syfers oor beurtkrag gedurende 2022 gepubliseer en as mens daarna kyk, word die omvang daarvan duidelik. In daardie stadium het die vraag maar tussen 20 000 MW en 25 000 MW beloop vanweë die vakansie en groot nywerhede wat gesluit was. Selfs met hierdie verminderde vraag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit