Landbouweekblad

Nuwe geslag veeboere moet ‘slim’ dink en doen

Die wêreld is in ’n konstante toestand van verandering – dink maar aan die veranderinge wat die covid-19-pandemie veroorsaak het. Mnr. Jack Welch, ’n voormalige voorsitter en uitvoerende hoof van General Electric, het by geleentheid gesê: “As die tempo van verandering buite ’n besigheid vinniger geskied as die aanpassings wat binne die besigheid gemaak word, is die einde van daardie besigheid in sig.” Verandering vereis dus aanpassings om te oorleef.

Prof. Leon C. Megginson het die volgende oor aanpassing by verandering gesê: “Dit is nie die slimste individue van ’n spesie wat veranderinge oorleef nie; dit is ook nie die sterkstes nie; dit is dié wat die beste daarby aanpas.”

Die volgende geslag veeboere sal oor die volgende 20-30 jaar met verskeie ontwrigtings in die produksie- en bemarkingsomgewing te doen kry, waarby hulle noodwendig sal moet aanpas of die bedryf verlaat.

BEVOLKINGSGROEI EN VOEDSELSEKERHEID

Die Suid-Afrikaanse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verd
Landbouweekblad5 min read
Só Kan Boere Tot Die Wetenskap Bydra
Dit is asof die wêreld nou eers besef hoe belangrik boere se waarnemings van die natuur vir die hele aarde se biodiversiteitbalans is, en wetenskaplikes druk skaamteloos op die landbousektor se knoppie vir hulp. Die nasionale verslag oor die status e
Landbouweekblad3 min read
Wetsontwerp Oor Klimaat Amper Op Wetboek
DIE wetsontwerp sal binnekort wet word wanneer pres. Cyril Ramaphosa dit onderteken. “Klimaatsverandering is hier om te bly en ons het betreklik min tyd om daarop te reageer. Die wetsontwerp bemagtig ons om op die gepaste skaal en teen die regte spoe