Anderkant die reënboog ’N GOEIE IDEE
Apr 29, 2022
2 minutes
— CHRIS BURGESS
Dit is ’n mooi gebaar. Die Prof. Mohammad Karaan-gedenklesing wat nou jaarliks op Stellenbosch aangebied gaan word ter nagedagtenis aan Karaan wat verlede jaar ontydig aan covid-19 oorlede is. Dit was juis sy unieke perspektief op Suid-Afrika se probleme wat sy heengaan so ’n groot verlies maak.
Vanjaar is die eerste lesing deur Kuben Naidoo, adjunk-goewerneur van die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days