‘SA kort ’n landboubank én staatsubsidie’
Apr 29, 2022
2 minutes
— LUCILLE BOTHA
FOTO: VERSKAF
DIE landbou het ’n toegewyde landboubank nodig wat jaarliks ’n subsidie uit die fiskus ontvang om suksesvolle swart kommersiële boere te vestig.
Mnr. Kuben Naidoo, adjunkgoewerneur van die Reserwebank, het in die eerste Prof. Mohammad Karaan-gedenklesing op Stellenbosch gesê gegewe die bedryf se geskiedenis en die nodigheid om te transformeer sodat swart boere kan floreer, is dit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days