Finansiering pasgemaak vir landbou- én bou-omgewing
Apr 29, 2022
2 minutes
FOTO:VERSKAF
John Deere Financial se finansieringsdiens berus op vier pilare: gerieflikheid, toewyding, mededingendheid en insiggewendheid.
GERIEFLIKHEID
Tyd is ’n kosbare kommoditeit. Daarom wil John Deere Financial die proses van finansiering tydens die koop van John Deere-toerusting so gerieflik moontlik maak. John Deere het ’n toegewyde verteenwoordiger
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days