Markte
Apr 29, 2022
2 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 4,5%, of $13,72/t (R209,21/t), tot $318,10/t (R4 850/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 32%, of $77,19/t (R1 177/t) hoër. Verwagte pryse: Mei – $311,64/t (R4 752/t), Julie – $310,06/t (R4 728/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 4,4%, of R181/t, tot R4 321/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 5,4%, of R229/t, tot R4 485/t
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days