Landbouweekblad

OPVOLGING VAN BOERE

Aangesien die landbougemeenskap die stapel en ruggraat van ons land en ekonomie is, moet boere seker maak dat hulle die regte, behoorlike en professionele boedel-, finansiële en opvolgbeplanning vir hul boedels in plek het, wat hul unieke omstandighede en omgewing in ag neem.

Teen hierdie agtergrond is dit belangrik om die volgende vrae te oorweeg: Wie sal die opvolger van die landbouentiteit wees? Het hulle die nodige vaardighede, kundigheid en kennis om die entiteit te bedryf? Deel hulle dieselfde visie en passie vir boerdery?

50% van Suid-Afrikaners kan nie bekostig om te sterf nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related