Landbouweekblad

Erfgename en boedels

Mense versuim dikwels om boedelbeplanning te doen omdat hulle nie presies weet wat om te doen nie, nie seker is wie wat moet erf nie, en hulle dink daar is nog baie tyd om oor boedelbeplanning en testamente te dink. Dít is die algemeenste fout wat met boedelbeplanning gemaak word

Nog ’n algemene fout is die opvatting dat die inhoud van iemand se testament ’n geheim moet wees. Indien die testament se inhoud aan die erfgename bekend is voordat die persoon sterf, skakel dit enige onrealistiese verwagtinge

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad2 min read
Boere En Verbruikers Koop Net Nodigste, Beskerm Kontantvloei
DIE hoofredes waarom TWK se kleinhandel-en-meganisasie-afdeling se ebitda (verdienste voor rente, belasting, waardevermindering en afskrywing) in die ses maande tot einde Februarie vanjaar met 29,69% tot R61,53 miljoen gestyg het, was die verbetering

Related