LESOTHO-GRENSDIEWE SLAAN LAMMERS WREEDAARDIG DOOD
Apr 29, 2022
2 minutes
— VIDA BOOYSEN
FOTO’S:
JANNIE GOOSEN
“DIE wasem van die skape se asems was nog sigbaar teen die ruite. Die mis en urine op die vloer was nog warm. Maar iemand moes hulle gewaarsku het, want ons skape was nie meer daar nie. Nou soek ons maar verder.”
Só sê ’n uitgeputte mnr.WJ Church nadat hy tot diep in die nag in Lesotho gesoek het na 51 ooie wat verlede
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days