Landbouweekblad

Georganiseerde, straffelose sindikate wis boerderye uit

VEEDIEFSTAL in die Vrystaat was al dikwels die vonk wat menige kruitvat laat ontplof het. Só was dit ook toe Brendin Horner van Paul Roux in 2020 veediewe op heter daad betrap en met sy lewe daarvoor geboet het.

Met die hofverskyning op 6 Oktober 2020 van twee verdagtes (wat later vrygespreek is) vir dié moord, het plaaslike boere geëis dat ’n nasionale taakspan aangestel word om veediefstal in die distrik Paul Roux en die polisie se betrokkenheid daarby te ondersoek.

Die taakspan is aangestel, maar boere sê net soos met Horner se moord was daar nog geen suksesvolle vervolging nie, ondanks ’n dik dossier met name en bewyse wat hulle ná die Horner-moord aan Bheki Cele, minister van polisie, oorhandig het.

Die laaste terugvoer oor die beweerde polisie-betrokkenheid was ’n jaar gelede, sê dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-ontleder by Vrystaat Landbou (VL). Die ondersoek kon nie verder gevoer word nie omdat daar volgens die polisie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding