NIKS KOM VAN CELE SE BELOFTES NÁ BRENDIN HORNER SE MOORD
DIT is hul verdiende loon en hy hoop die eis slaag.
Só sê mnr. Herkie Viljoen, voorsitter van die Bethlehem-distrikslandbouvereniging, nadat twee mans wat vrygespreek is van die moord op die plaasvoorman mnr. Brendin Horner, die polisie gedagvaar het vir onregmatige inhegtenisneming en