Landbouweekblad

Geldsake van landbou onder groot druk

Luidens die jongste syfers van die departement van landbou het landbouskuld in Suid-Afrika met 7,5% gegroei tot R204,8 miljard einde Desember 2021. Landbouskuld is nou gelykstaande aan sowat 35% van die bates van die landbou, wat aansienlik hoër is as in Amerika en Australië, waar dit rondom 12-14% is.

In 2021 het die bruto inkomste met sowat 11,5% tot R368 miljard toegeneem, maar besteding aan intermediêre insette het met 7,1% tot R202 miljard gegroei.

Dit was hoofsaaklik goeie oeste wat die landbou se inkomste in 2021 ’n hupstoot gegee het, want die pryse van insette en uitsette het albei met 5,1%

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter