KZN-voedselverwerkers maak eie planne met vloedskade
Apr 29, 2022
2 minutes
— CARIEN KRUGER
FOTO: CARIEN KRUGER
TERW YL boere op die platteland van KwaZulu-Natal ontwrigtings en vertragings ervaar weens verspoelde paaie, moet voedselmaatskappye in Durban planne beraam weens groot gebreke ten opsigte van munisipale dienste.
So het die aartappelskyfievervaardiger Simba sy aanleg in Prospecton tydelik gesluit. Hy kon aartappellewering vertraag of
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days