Veilings
Apr 29, 2022
1 minute
MOOKGOPHONG / BONSMARA / R230 000
Die omset op mnr. Lukas Eksteen se tweede Bufland Bonsmara-produksieveiling op die plaas Buffelsfontein, Mookgophong, was ’n) is vir die hoogste prys van R230 000 aan mnr. J.D. Venter van Dendron verkoop. Stoetbulle het gemiddeld R89 423 behaal, stoetkoeie met kalwers gemiddeld R30 667, kommersiële koeie met kalwers gemiddeld R28 813, nie-dragtige verse gemiddeld R19 442 en speenkalwers gemiddeld R8 808. Vleissentraal Bosveld het die veiling aangebied en mnr. Mike Killassy was die afslaer.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days