LBW | VEILINGS
Jun 12, 2020
2 minutes
GRIEKWASTAD
WIT DORPER BEHAAL R100 000
’n Puik prys van R100 000 vir Limo, ’n Wit Dorperram, is op die tweede veiling van mnr. Hardus Korb se stoetery naby Griekwastad behaal. Topgehalte diere is aangebied.
Die kopers van die ram is mnre. Alwyn Botha van die Jamba-boerdery, Polokwane, en Henk Greeff van Koster.
Wit Dorper-stoetramme is teen gemiddeld R5 800 verkoop, terwyl
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days