Veilings
Jan 21, 2022
2 minutes
STEYNSBURG / BONSMARA / R220 000
Die produksieveiling van Karooveld-Bonsmaras van mnr. Dirk Spaargaren op die plaas Kingslynn, Steynsburg, het goeie pryse opgelewer. Die bul KVB 19-0092 () is teen die hoogste prys van R220 000 aan die Bonsmarastoetery Hanzyl van mnr. Gerrit van Zyl by Dewetsdorp verkoop. Altesame 33 bulle is teen gemiddeld R65 636
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days