Kalender
Apr 29, 2022
3 minutes
KONFERENSIES
25-29 JULIE: 57ste kongres van die Weidingsvereniging van Suider-Afrika, Aldam-vakansieoord, Ventersburg. E-pos: info@grassland. org.za
BOEREDAE
4 MEI: Skaapboeredag met Neill Powell en Pieter Möller, Prieska. Aangebied deur Oranjerivier Voere. 082 808 4129.
19 AUGUSTUS: 40ste jongooikuddedag, aangebied deur Agri Malmesbury se skaapstudiegroep. John Dürr, 082 652 1715.
KONGRESSE
2 JUNIE: Mpumalanga Landbou, Badplaas Forever Resort. Petro Geyer, 066 035 1231.
VERGADERINGS
10 JUNIE: Agri-Expo-ledeskouevergadering, www.agriexpo.co.za
Sauvignon Blanc SA, tegniese seminaar. Web:
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days