Kalender
Mar 25, 2022
3 minutes
Landbou-organisasies, boereverenigings, ens., is welkom om die datums van hul byeenkomste aan ons te stuur vir publikasie in die Landboukalender. Stuur die besonderhede aan lbw@landbou.com
KONFERENSIES
30 MAART: Saai-simposium, Laingsburg. Sprekers sluit in Theo de Jager, André Duvenhage, Llewelyn Curlewis, Piet Grobler en Giepie Calldo. Die toekoms van boerdery in SA, politieke ontleding en perspektief vir die landbou, wapenwet en grondonteiening, saadverbouing en skaapboerdery word bespreek. Navrae: 082 745 3487.
57ste kongres van die Weidingsvereniging
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days