Kalender
Apr 14, 2022
3 minutes
Landbou-organisasies, boereverenigings, ens., is welkom om die datums van hul byeenkomste aan ons te stuur vir publikasie in die Landboukalender. Stuur die besonderhede aan lbw@landbou.com
KONFERENSIES
25-29 JULIE: 57ste kongres van die Weidingsvereniging van Suider-Afrika, Aldam-vakansieoord, Ventersburg. E-pos: info@grassland. org.za
BOEREDAE
4 MEI: Skaapboeredag met Neill Powell en Pieter Möller, Prieska. Aangebied deur Oranjerivier Voere. 082 808 4129.
19 AUGUSTUS: 40ste jongooikuddedag, aangebied deur Agri Malmesbury se skaapstudiegroep. John Dürr, 082 652 1715.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days