Landbouweekblad

Trekker se werkverrigting en gerief beïndruk

Die McCormick X8.680VT Drive-trekker het ’n kraglewering van 215 kW in Vlak 3-emissie-vrystellingskonfigurasie en is bestem vir die veeleisendste werk op die plaas.

Die kragtige, brandstofdoeltreffende Betapower-enjin van 6,7 liter maak die X8.680-model die perfekte kombinasie van gerief en krag. Dit is ideaal vir skeur- en tandbewerking, ploeg en die aandryf van swaar werktuie. Die enjin is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter