Die werktuigvervaardiger John Deere stel met trots sy nuwe trekkerkragpaar bekend – die 5080E en die 5080EN. Die smal 5080EN beskik oor 59 kW-kraglewering. Dit is ideaal vir bespuiting, vervoer en ander toepassings in hoëwaarde-gewasboorde, soos sitrus, neute, sagtevrugte en druiwe.
Die 5080E is ’n standaardtrekker wat ook 59 kW krag lewer. Dit kan onder meer