Landbouweekblad

Vier bome geniet nou amptelik beskerming

Die departement van bosbou, visserye en die omgewing het op 25 Maart afgekondig dat die rooi-ivoor-, jakkalsbessie-, spikkelneut- en umtiza-bome nou beskermd is.

Naas Grové, president van die Dendrologiese Vereniging van Suid-Afrika, sê die mens, natuurlike vyande en klimaatsverandering speel elk ’n rol in die bedreiging van dié vier bome, maar sonder die mens se betrokkenheid sal die ander twee nie op lang termyn enige invloed hê nie.

Volgens hom was die rooiivoor se botaniese naam voorheen , maar dit is nou . In Engels word hy genoem, in Tswana moye en in Zoeloe umnchaka.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter