Landbouweekblad

Hoe lank gaan die nat siklus aanhou?

Daar is al baie geskryf, navorsing gedoen of bespiegel oor natter en droër siklusse of die “vet” en die “maer” jare, soos reeds in Bybelse tye daarna verwys is. Natter en droër tydperke is inherent deel van die klimaat, maar die oorsake wat daartoe aanleiding gee, is nog grotendeels onbekend.

Die sonvleksiklus, ENSO (El Niño Suidelike Ossilasie met El Niño en La Niña), wisselende energievlakke van die son, relatiewe posisies van hoog- en laagdrukselle en die stand van planete is bydraende faktore of oorsake van die afwisselende siklusse. Tog is boere dikwels onvoorbereid op die begin van natter of droër siklusse, en dus nie gereed om swakker toestande te bestuur of beter toestande ten volle te benut nie.

Beplanning raak ál belangriker teen die agtergrond van duur insetkoste, en proewe in verskillende scenario’s is nodig vir ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter