Landbouweekblad

2021: As dit die slag op droë grond reën . . .

Op ’n keer het ’n wyse boer gesê: “Dit reën nie op droë grond nie.” Hoewel dit teenstellend klink, steek daar tog waarheid in. Dit is baie “moeilik” vir die eerste reën in die seisoen om te kom, maar daarna reën dit dikwels baie makliker.

Baie mense vra wat die beste of akkuraatste webwerf vir weervoorspellings is omdat dit dikwels veral aan die begin van die seisoen die reënval oorskat. Ook in droër jare is die voorspellings baie keer swakker as wat in werklikheid gebeur. ’n Mens sien dikwels dat baie mooi wolke en weerstelsels ontwikkel, maar dan reën dit nie, terwyl dit in natter jare baie makliker reën, soms byna sonder dat daar ordentlike wolke is.

In natter jare is die voorspellings akkurater en betroubaarder.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred