NUWE LA NIÑA-STELSEL STEEK 2021 S’N VERBY
Sep 30, 2022
2 minutes
— ALANI JANEKE
DIE huidige La Niña-stelsel was teen middel September reeds baie verder ontwikkel as die ooreenstemmende tydperk in 2021.
“Daarmee saam is die Indiese Oseaan ook koeler teen die Afrika-kuslyn as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar, wat baie gunstig is vir reën in die komende maande,” sê mnr. Johan van den Berg, landbouweerkundige.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days