DIE huidige La Niña-stelsel wat weerstelsels oor die somerreëngebied oorheers, kan volgens weervoorspellings teen Desember en/of Januarie ’n hoogtepunt bereik.
Voorspellings toon tans dat die somerreënseisoen ietwat later as normaal gaan begin, met die reënseisoen oor die oostelike dele van Suid-Afrika