DIE verswakking van die El Niño-stelsel oor Suider-Afrika ry onegalig wipplank, en hoewel die teenwoordigheid van ’n verswakkende El Niño-stelsel gewoonlik nie goeie nuus vir die winterreënstreek is nie, word dié streek minder daardeur beinvloed as die somerreënstreek.
Volgens Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, het twee van die belangrikste El Niño-gebiede effens verwarm. “Dit is egter tydelik, maar dit kan wel die oorhoofse klimaatspatrone