Geldbeplanning
Daar is reeds baie geskryf oor die geldigheid van ’n testament en dat ’n testament die huidige wense van die testateur of testatrise moet weerspieël. ’n Testateur of testatrise kan bepaal hoe sy of haar boedel verdeel moet word.
Wanneer iemand doodgaan, moet ’n eksekuteur aangestel word om die bestorwe boedel te beredder. ’n Deel van die verantwoordelikhede van die eksekuteur is om die testament te