NuusBrande
BEGIN September vanjaar het 6 000 ha weiveld van Johan van der Merwe, ’n beesboer by Vryburg, afgebrand. Hy het 35 koeie, ’n bul en 14 kalwers verloor, en is radeloos.
“Ek moes R150 000 bestee net om die beeste wat oorleef het, na ander weiding wat vir ons beskikbaar gestel is, te vervoer.”
Van die weiding is so wyd soos Lichtenburg versprei. Dit verg twee dae