BOSHOF-BRANDE LAAT KUDDES KWESBAAR
Jun 04, 2021
2 minutes
— VIDA BOOYSEN
FOTO: LEANDRI BOTHA-OOSTHUIZEN
brand wat op 20 Mei ongeveer 30 000 ha weiding in die distrik Boshof vernietig het, kon nie op ’n slegter tyd vir die betrokke boere gekom het nie. Anders as met die vorige brande in die omgewing, wat verlede Oktober plaasgevind het, is daar nie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days