Landbouweekblad

Wat eet ons vanaand?

Prego-steakrolletjies

Peri-peri-sous

■ 30 ml elk olie, rooiwynasyn, suurlemoensap en water
■ 5 ml elk gerookte paprika, cayenne-peper en sout
■ 2 knoffelhuisies, fyngekap
■ 1-2 klein rooi brandrissies, fyngekap

Burgers

■ 4 vars Portugese rolletjies
■ Botter vir smeer
■ 4 kleinerige stukke lendeskyf of ander steak van jou keuse, dun gesny
■ Seesout en varsgemaalde swartpeper
■ 1 ui, baie dun gesny
■ 2 ryp tamaties, in dik skywe gesny

Meng alles vir die peri-perisous saam en hou eenkant. Smeer die rolletjies met botter.

Geur die steaks met sout en peper en braai vinnig oor warm kole tot gaar, terwyl jy dit met ’n bietjie van die peri-peri-sous bestryk. Pak die ui-

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related