Landbouweekblad

Wat eet ons vanaand?

Gemarineerde hoenderkebabs

Marinade

■ 30 ml olie
■ 5 knoffelhuisies, fyngekap
■ 15 ml gerasperde, vars gemmer
■ 180 ml tamatiesous
■ 60 ml bruinsuiker
■ 100 ml sojasous
■ 60 ml suurlemoensap
■ 1 kg hoenderborsies sonder vel of been, in blokkies gesny
■ 2 rooi-uie, geskil en in kwarte gesny
■ Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Verhit die olie en braai die knoffel en gemmer oor lae hitte in ’n pan tot geurig. Voeg die tamatiesous, bruinsuiker, sojasous en suurlemoensap by en verhit tot kookpunt. Laat afkoel tot kamertemperatuur.

Skep die hoenderblokkies in ’n nie-metaalbak en giet die afgekoelde marinade oor. Meng goed deur, bedek met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
‘Besigste Lughawe In Suidelike Halfrond’
DIE meeste vliegtuie wat hy al binne ’n uur op die Nampo-oesdag se vliegveld buite Bothaville moes hanteer, was 70, sê Cliff Lötter, gesoute lugverkeerbeheerder by die Nampo-vliegveld. Volgens die lughawensmaatskappy (Acsa) se statistieke vir die 202
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related