Landbouweekblad

Winter is tyd vir wildsvleis

Kos

Springbokskenkels met sondroë tamaties en uie

■ Olyfolie■ 6 heel springbokskenkels■ 3 uie, in wiggies gesny■ 3 knoffelhuisies, grofgekap■ 1 sakkie sondroë tamaties in vinaigrette■ 250 ml rooi muskadel■ 375 ml vleisaftreksel■ 30 ml sojasous■ 30 ml tamatiepasta■ Hand vol vars oreganum■ Sout en swartpeper na smaak■ 100 ml suurroom

Voorverhit die oond tot 160 °C en smeer ’n groot oondbak goed met olyfolie. Pak die skenkels op ’n bed van uiewiggies, gekapte knoffel en sondroë tamaties in die oondbak. Meng die muskadel, vleisaftreksel, sojasous en tamatiepasta goed. Giet dit oor die skenkels. Sprinkel die oreganum, sout en peper oor en bedek die bak met ’n dubbele laag foelie. Bak vir ongeveer 3 uur tot die vleis sag is.

Skep die skenkels uit die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related