Landbouweekblad

Pantser jou boerdery teen onstuimige tye

Rubriek

Dit is duidelik dat die volgende jaar of wat ’n taamlik onstuimige ekonomiese en politieke tydperk gaan wees. Landbou-ekonome by die Purdue-universiteit in die Amerikaanse deelstaat Indiana doen nogal baie werk rondom die posisionering van boerderye in onstabiele tye.

As die Amerikaanse landboumense dink dit is onstabiel by hulle, dan moet Suid-Afrikaners sekerlik kennis neem, want die Suid-Afrikaanse landbou doen in ’n baie meer onstabiele makro-ekonomiese omgewing sake en kan daarom kennis neem van die advies aan Amerikaanse boere.

Die uitgangspunt is tweeledig, waarop ’n mens moet ag slaan. Eerstens gaan dit oor aanpasbaarheid en tweedens oor die besigheid se vermoë om skokke te absorbeer.

Die aspekte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related