Landbouweekblad

Boesmanlanders boer onder die droogte uit

Die swaarkry van die uitmergelende droogte wat maar onlangs deur goeie reën gebreek is, sit nog vlak, soos ’n slegte nasmaak, in Franchwa Batt se geheue. Die droogte het hom en sy vrou, Chrismari van der Westhuizen-Batt, geleer met hoe min ’n mens kan klaarkom.

“Dit het my ook laat besef dat ’n mens nooit te trots moet wees om hulp te vra nie, en jy moet altyd na jou bure kyk in tye van nood. Jou buurman se nood is dalk net groter as joune. Dit het my ook laat besef dat daar meer mense is wat omgee as wat jy besef.”

Hulle het ook geleer dat ’n boer in die Boesmanland in die goeie tye baie beter vir die slegte tye moet voorberei.

Dié Meatmaster-boer van Loeriesfontein, met opleiding en werkondervinding in die rekenaarbedryf, het by sy skoonpa, Josias van der Westhuizen, kom leer boer.

“Ons boer meestal ekstensief hier in die Boesmanland. Die belangrikste les is om nie jou kampe te oorbewei nie en om die veld reg te lees. Dit beteken jy moet jou veld noukeurig bestudeer om seker te maak oorbeweiding vind nie plaas nie.”

Dié les

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related