Landbouweekblad

Jeugskou bring hoop en ontvlugting vir Rietbron-kinders

Karen Eybers, ’n graad 1-onderwyseres by die Bronville Primêre Skool op Rietbron, tussen Beaufort-Wes en Willowmore in die Oos- Kaap, het besef ’n ingryping is nodig in Rietbron se gemeenskap.

Die gedagte dat kinders so jonk as 10 en 14 jaar oud dagga rook, het haar uit die slaap gehou en sy het begin bid vir leiding. En die Here het geantwoord: “Kry die kinders betrokke by jeugskoue.”

Die kinders kom uit arm gesinne met talle maatskaplik-ekonomiese probleme. Dwelm- en alkoholmisbruik is hoog in die gemeenskap en dit het ’n regstreekse impak op die kinders. Dissipline skiet tekort by die huis, en dit spoel oor na die skool met geen skoolgeld

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related Books & Audiobooks