Kuier

RESEP VIR SUKSES

Die meeste ouers wil net die beste vir hul kinders hê, maar niealmal weet hoeom hul graad R'tjie, 'n kind wat sukkel op skool, hul A-kandidaat of graad 12-kind die beste kans op sukses te gee nie, en wat die regte tools daarvoor is nie.

Kuier het by ouers en kundiges aangeklop vir raad.

Odessa Swarts (48) van Bloemfontein is die ma van die Olimpiese kampioen Wayde van Niekerk, en sy sussie, Kayla Swarts. Kayla het in Desember haar debuut in die nasionale hokkiespan se Spaanse toernooi gemaak.

Hulle is suksesvol, glo Odessa, omdat sy biddend bly, en hulle in alle opsigte ondersteun.

“Dis net deur genade. Want waar begin 'n mens wanneer jy kampioene grootmaak?

“Ons het vroeg genoeg besluit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related