Kuier

TOETS TUISONDERRIG

Met al die berigte oor geweld, oorvol klasse, boelies en sekspeste sit talle ouers met hul hande in hul hare oor hul kinders se opvoeding. Dinge gaan deesdae so sleg in Suid-Afrikaanse klaskamers dat baie ouers tuisonderrig as ’n alternatief begin oorweeg.

Volgens die South African Homeschool Curriculum, het ongeveer 100 000 Suid-Afrikaanse families reeds op hierdie opsie besluit. Hoewel jy nie ’n kwalifikasie nodig het om jou kind tuis te onderrig nie, is hierdie opsie nie vir jou as jy ’n voltydse werk of min geduld het nie. Ouers wat sukkel om te kommunikeer, dit nie kan bekostig nie of regtig nie daarin belangstel om hands-on betrokke te wees by hul kind se opvoeding nie, moet ook maar wegbly.

Een ma wat haar taak as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier1 min read
Hou Rekord!
Boniwe sê die beste manier om ‘n toksiese werkgewer te hanteer, is om ‘n saak te bou. As jy voel iets maak jou ongemaklik, iets is onregverdig of laat jou geïntimideerd of minderwaardig voel, moet jy eerstens jou bestuurder laat weet. “Dokumenteer di
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)

Related