Hallo My Kuier-mense,
Die begin van ’n nuwe jaar (én nuwe dekade) is ’n baie opwindende tyd en dit voel sommer asof enigiets moontlik is. Ons weet egter nie wat vir ons voorlê nie, maar ek glo vas dis ons houding wat die verskil gaan maak. En ondanks al ons probleme (soos