Kuier

Crystal-Donna KLOP KANKER!

Toe Crystal-Donna Roberts (35) in Maart verlede jaar met haar welige bos hare op ons voorblad verskyn het, het dié gesoute akteur reeds geweet 2019 gaan die moeilikste jaar van haar lewe wees.

Sy is enkele dae voor dié onderhoud met fase twee borskanker gediagnoseer, maar soos altyd het Crystal-Donna die blink kant bo gehou en niks laat blyk nie. Vir haar was dit lights, camera en action!

’n Paar maande later het sy in ’n oop en eerlike onderhoud met die tydskrif Rooi Rose vertel oor haar kankerstryd. Vir weke lank het mense gegons oor die nuus, want die sterk en private Crystal-Donna het haar stryd teen die groot K agter die kameras gestry.

Nou net bietjie minder as ’n jaar later is Crystal-Donna kankervry en gaan sy die jaar 2020 sonder handskoene aanpak. Laasjaar hierdie tyd sou sy nooit kon raai dat die jaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Bybel-blokraai
NR. 285 WEN R350 KONTANT! VRAAG: As wat staan die sewende dag van die week in godsdiensterme bekend? SKRYF SÓ IN: Vul die Bybel-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord
Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related