Huisgenoot

CHRISTINA APPLEGATE: NÓG’N SIEKTESKOK

WANNEER die aktrise Christina Applegate dít wat sy reeds oorleef het en steeds beleef as’n “moeilike pad” beskryf, oordryf sy beslis nie.

Die ster van die televisiereeks Dead to Me het die afgelope 13 jaar borskanker geklop en’n dubbele mastektomie ondergaan. Sy het ook haar eierstokke en fallopiusbuis laat verwyder as voorsorgmaatreël omdat sy’n geen het wat’n verhoogde risiko vir kanker veroorsaak; sy het menopouse ondergaan as gevolg van die operasies; en’n lang stryd teen slapeloosheid gevoer.

Nou het sy boonop gehoor sy het meervoudige sklerose (MS).

“Haai, vriende. Ek het’n paar maande gelede uitgevind ek het MS,” het die Emmy-bekroonde aktrise (49) onlangs getwiet. “Dit is’n vreemde reis, maar ek het baie ondersteuning ontvang

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related