Huisgenoot

EK HET NOG MY DROME

TOE die brose figuur op die oudisieverhoog van America’s Got Talent uitstap, het Simon Cowell sy gewone skeptiese gesig op waarmee hy so baie deelnemers aan die sangkompetisie intimideer.

Maar toe die jong Jane Marczewski (30) op haar kalm, reguit manier aan die gehoor vertel sy het kanker en dit het versprei na haar longe, lewer en ruggraat – en haar kans om te oorleef is slegs 2% – sit Simon en sy medebeoordelaars, Howie Mandel, Sofía Vergara en Heidi Klum, skielik kiertsregop. En toe begin Jane, oftewel Nightbirde soos sy ook bekendstaan, sing …

Met ’n stem so suiwer soos dié van ’n nagtegaal en arms wat beweeg soos vlerke, lyk dit of Nightbirde ver bo haar gefolterde liggaam uitstyg en sweef. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related