Kuier

MAAK KINDERS SÓ GEREED VIR SKOOL

Skoolgaan is die begin van ’n nuwe avontuur vir jou kind. Jy kan al-reeds in die vakansietyd voorbereiding begin tref om alles so glad moontlik te laat verloop vir wanneer sy na ’n nuwe skool gaan.

Ry of loop gereeld verby die skool en gesels met jou kind daaroor. Deur jou kind vertroud te maak met hul nuwe omgewing, sal dit haar die versekering gee dat sy ’n bekende en verwelkomende omgewing gaan betree. As daar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier1 min read
Hou Rekord!
Boniwe sê die beste manier om ‘n toksiese werkgewer te hanteer, is om ‘n saak te bou. As jy voel iets maak jou ongemaklik, iets is onregverdig of laat jou geïntimideerd of minderwaardig voel, moet jy eerstens jou bestuurder laat weet. “Dokumenteer di
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)

Related