DRA JÓÚ kroon
Jan 03, 2020
4 minutes
DEUR TARREN-LEE HABELGAARN
Wanneer sy terugdink aan al die moeite en ure wat sy gemors het om haar hare straight te maak, wens die Kapenaar Bianca Flanders sy het as kind ’n boek of iets gehad om haar te laat besef daar is niks met haar natuurlike hare off voorkoms verkeerd nie.
Toe dié 30-jarige bekroonde teaterakteur en onderwyser verlede jaar sien daar is steeds nie só ’n boek vir vandag se kinders nie, het sy besluit om self een te skryf. En só is haar boek, Prinses Pampoenpit, in Oktober verlede jaar uitgereik. Bianca sê sy hoop haar boek en die karakter Prinses Pampoenpit sal kinders van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days