Vrouekeur

Sterk te midde van uitdagings

Vir Dina Viljoen, wat onder die naam Dihanna Taute skryf, sal verlede jaar altyd uitstaan. Sy het die MER-prys vir die beste jeugroman ingepalm en is met alopesie gediagnoseer.

Dina en haar man, Louwrens, het drie seuns, Eras, Henru en Janko, en ’n dogter, Corlisha, en het twee jaar gelede na Wellington, Nieu-Seeland, verhuis. Sy is ’n boorling van Welkom en nadat sy in 2001 gematrikuleer het, het sy na Bloemfontein verhuis. Sy is later as tekenaar by stadsbeplanners aangestel. Nadat sy vir Louwrens ontmoet en hulle getrou het, het hulle gereeld vir sy beroep as padingenieur getrek.

Die MER-prys vir die beste jeugroman in Afrikaans of Engels en die beste geïllustreerde kinderboek is vir die eerste keer in 1984 toegeken. Dina het dit vir Die legendariese Lua Verwey met illustrasies deur Theodore Key ontvang.

Sy het ook die ATKV Pluimpie-toekenning vir Die legendariese Lua Verwey: Wilder as die wildtuin en Skadujagter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.

Related