Kuier

BIANCA BLOM

Sy is ’n vrou met vele talente wat nie skroom om dinge anders te doen nie! Ons praat natuurlik van niemand anders as die beeldskone Bianca Flanders Balie (31) met die welige bos krulle nie.

Bianca is ’n aktrise, stemkunstenaar en onderwyser wat in Kaapstad woon. Sy het haar graad in drama-en teaterstudie in 2011 aan die Universiteit van Kaapstad (UK) verwerf. In die daaropvolgende jaar het Bianca ook ’n nagraadse sertifikaat in onderwys aan die UK verwerf.

Hoewel Bianca se CV en prestasies indrukwekkend is, is dit haar talent en go-getter spirit wat uitstaan en amper aansteeklik is. Bianca is ’n Fleur du Cap-benoemde aktrise en was onlangs te sien in die kykNET-trefferreeks waarin sy haar man en op Showmax en is die skrywer van die kinderboeke en .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related