Kuier

TOOR MET eiers

ASPERSIE-EN-HAM-EIERKELKIES

Lewer 8 klein tertjies

BESTANDDELE

3 groot velle filodeeg
5 eetlepels botter, gesmelt
1 x 100 g-pakkie aspersiepunte, stammetjies in stukkies gesny, punte heel gehou
100 g hamstukkies
3 eetlepels sprietuie (spring onion), versnipper
3 eiers
150 ml room
Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

METODE

Verf elke vel filodeeg met botter en sny elkeen in 8 vierkante. Sit 3 vierkante op mekaar in elk van die 8 gate van ’n muffinpan. Knip die punte wat oorhang effens korter. Verdeel die aspersiestammetjies, ham en sprietuie tussen die 8 filo-nessies. Klits die eiers en room saam en geur met sout en peper. Giet dié mengsel bo-op die vulsel in elk van die nessies. Rangskik die aspersiepunte bo-op elke nessie en bak in ’n voorverhitte oond van 180 °C vir ongeveer 20 minute of tot geset en goud van kleur.

HOENDER-ENEIER-KEDGEREE

Genoeg vir 4 – 6

BESTANDDELE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier1 min read
Hou Rekord!
Boniwe sê die beste manier om ‘n toksiese werkgewer te hanteer, is om ‘n saak te bou. As jy voel iets maak jou ongemaklik, iets is onregverdig of laat jou geïntimideerd of minderwaardig voel, moet jy eerstens jou bestuurder laat weet. “Dokumenteer di
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)

Related