Kuier

HY RY PRYS LOS

Dit is daai tyd van die jaar waar ouers wéér met hul hande in hul hare gaan sit oor die veiligheid van hul kinders se skoolvervoer.

Jaar ná jaar lees en hoor ’n mens van voorvalle waarin kinders se veiligheid in gedrang gebring word as gevolg van oorlaaide taxi’s en onverskillige bestuurders.

Net verlede jaar het Kuier berig oor die veiligheid van kinders se skoolvervoer nadat ’n video van ’n oorlaaide taxi in Port Elizabeth soos ’n veldbrand op sosiale media versprei het. Altesaam 46 skoolkinders was binne-in dié taxi.

Alles is egter nie net doom en gloom nie en al oorskadu die slegte nuus dikwels die goeie, is daar tog bestuurders wat goed omsien na kinders se veiligheid en dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier1 min read
Hou Rekord!
Boniwe sê die beste manier om ‘n toksiese werkgewer te hanteer, is om ‘n saak te bou. As jy voel iets maak jou ongemaklik, iets is onregverdig of laat jou geïntimideerd of minderwaardig voel, moet jy eerstens jou bestuurder laat weet. “Dokumenteer di
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)